• Nuus
  • Biografie
  • Spaza-Shop
  • Media
  • Fotos
  • Sponsors
  • Kontak

Media



cialis generico
Home

It Takes Two

It Takes Two is die titel van die 14-snit album en dit is 'n magiese vermenging van Dozi se rasperstem en Nianell se vokale meesterlikheid.

Nianell het dit al beskryf as 'n perfekte vermenging van koffie en room. Hulle stemme komplimenteer mekaar ongelooflik goed en dit gee beslis nuwe lewe aan hierdie ou bekende liedjies.

Dozi
Dozi
Dozi
Dozi
Dozi
Dozi
Dozi
Dozi & Nianell
Koleos 1
Koleos 2

User login

  • Request new password

Back to top